Groter Kruger Wildtuin Aktiwiteite en Joernaal
Die Groter Krugerwildtuin Aktiwiteite en Joernaal
is die ideale plek om al jou Kruger-herinneringe aan te teken.
Met tieklyste, skattejagte en kleurvolle
illustrasies sal die hele gesin die boek geniet.
Die joernaal-afdeling bied genoeg spasie vir vrye en
kreatiewe notas van jou wildtuinvakansie-ervarings.
Dit kan gebruik word vir foto’s, ekstra tieklyste,
‘n vakansie dagboek, sketse en nog vele meer.
Bewaar jou ervarings en herinneringe in die boek,
om vir jare saam met geliefdes te onthou en geniet.


Reviews
There are no reviews yet.